Of jy nou op kantoor of by die huis werk doen, alles vind op ons rekenaars en veral per e-pos plaas. Maar het jy al gewonder hoe veilig jou rekenaar of e-pos is? Is jy bewus van watter gevare daar op die internet is? Martin Headger praat hieroor met Heino Gevers, 'n sekuriteitskenner van Mimecast.