Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Verbeel jou die volgende: die oggend toe jy die belangrikste vergadering van jou loopbaan moes bywoon, verslaap jy; jou rok het 'n vlek op; en drie verkeersligte is buite werking oppad na die vergadering. Terwyl jy in die verkeer sit, gil jy kliphard, “Murphy's Law!” Christelle van Tonder het gaan uitvind wie Murphy is en waar sy sogenaamde wet vandaan kom.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG