Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

As jy staatsman, adelike of 'n belangrike persoon is, dan is die rooitapyt 'n mat waarop jy graag gesien wil word. Hollywoodsterre sit elke jaar hulle beste voetjie voor op die roemryke tapyt wanneer die Oscars uitgedeel word. Het jy al gewonder waar die tapyt vandaan kom? Este Gross het uitgevind dat die geleentheid waar die eerste rooitapyt uitgerol is, 'n baie dramatiese einde gehad het.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG