Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Die filosoof Ludwig Wittgenstein het gesê: “Die beperking van my taal, is die beperking van my wêreld.” Met soveel toepassings en hulpbronne wat vandag tot ons beskikking is, hoef niemand ingehok te wees nie. Jy maklik 'n plan maak om 'n taal aan te leer. Este Gross praat met prof. Anne-Marie Beukes van die Departement Linguistik aan die Universiteit van Johannesburg oor wat mense motiveer om 'n nuwe taal aan te leer. Este vind ook uit of slimfoontoepassings handig is om 'n taal aan te leer.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG