BEAT BOPPERS TEEN DWELMS is n breakdans groep wat die jeug wil aanmoedig om weg te bly van dwelms. Volgens die Beat Boppers is die lewe baie cooler sonder dwelms en kan jy só baie beter en lekkerder hoog raak. Een van hulle hoogtepunte was om verlede Saterdag by die wedstryd tussen die Bulls en die Reds op Loftus Versfeld te dans. Rea le Roux, stigter van die groep, vertel meer.