Het jy geweet dat Gauteng en ander provinsies moderade het? Hulle doen meer as net raad gee vir ontwerpers. Hulle fokus op die sakedeel van die bedryf. Martin Headger het met die raadslid en ontwerper, Vanya Mangaliso, hieroor gepraat.