Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Al ooit gewonder wat 'n vlinder en 'n dollarnoot, en 'n uil se vlerke en industriële waaiers met mekaar gemeen het? Volgens Estelle Martins, een van slegs drie mense in Suid-Afrika wat haar meestersgraad in Biomimiek het, is die ooreenkomste baie meer as wat jy sou dink. Die studieveld Biomimiek is ook niks nuut nie. Die Khoi-San en ander inheemse volke het lankal die beginsel toegepas- lank voor daar 'n naam daarvoor was. Martins verduidelik aan Este Gross wat Biomimiek is.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG