Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Radio en TV het al lankal die digitale era betree, maar ou analoogkonsepte het juis die platform geskep waarop die toekoms van die media gebou word. En in hierdie moderne digitale era verstaan mense soms nie die ou tegnologie soos 'n lugdraad of antenna nie, bv. wat is, en hoe werk, 'n lugdraad of antenna. Kyk maar na jou ou FM-pie by die huis, hoe kom die radioklanke tot daar? Fritz Klaaste het gaan uitvind.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG