Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Hoe vining kan jy 'n grondboontjiebotter -en konfyttoebroodjie maak? Die bestaande Guinness Wêreldrekord vir die meeste toebroodjies in 'n uur is 26,710! Dit is verlede jaar op 15 Januarie in Texas in die VSA opgestel. Die King David skool in Victory Park, Johannesburg, het verlede week besluit om die rekord te verbeter. Hulle het die gemeenskap, skoliere, ouers en familie nader gehark vir hulle poging om 35,000 broodjies in 'n uur te maak. Este Gross was daar.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG