Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Met die petrolpryse wat styg is dit nie net voedselpryse wat daarmee gepaard gaan nie, maar ook kledingstukke wat duurder word. Gelukkig draai die wiel in die modewêreld. Dit wat oud is kan nou weer in die mode wees en nuwe klere kan verander met 'n bykomstigheid. Sue praat oor hoe jy daardie ou kledingstuk weer nuut kan maak sodoende herwinning toepas.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG