Een van die mylpale as kind – is die dag as jy jou eie veters kan vasmaak… Juis DAAROM sal jy dit miskien nie VREESLIK waardeer as iemand nou jou skoene bekyk - en sê dat jy hulle verkeerd vasgemaak is nie. MAAR as jy elke dag moet buk om weer 'n lastige veter in toom te hou ---mag jy dit dalk net die veter aan die verkeerde “stert” beet hê…..Maar voor Este jou meer vertel oor die fynere kuns van hoe jy jou veters moet vasmaak, vind sy uit oor die eerste skoen met veters wat opgegrawe is.