'n Onlangse studie van 2012 in verskeie lande in die wêreld bewys dat daar 'n effense toename is by menslike aktiwiteite, maar dat daar wel 'n afname is by die werkplek. A.g.v. Die manier waarop ons werk spandeer mense langer ure in 'n sittende posissie op die stoel by die werkplek. Navarsing in Diabetis en Obisiteit bevind dat daar 'n verband is tussen die toestande en leefstyl. Fritz Klaaste doen ondersoek....