Antoniem voel almal wat veg vir Afrikaans verdedig nie dieselfde laer nie. In die grensoorlog het meer van ons seuns omgekom weens eie vuur as die vyand s'n, en dit sal regtig sad wees as dit met ons taal ook moet gebeur...