Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Die wêreld se bevolking van mense tussen die ouderdomme van 60 jaar en ouer sal meer as verdubbel in 1995 tot 2025. Ongeveer 4 tot 6 % van bejaardes het een of ander vorm van mishandeling by die huis ervaar. Bejaarde mishandeling kan lei tot ernstige fisiese beserings en langtermyn sielkundige gevolge. Sue gesels met Leonie Botha van Helping SA.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG