16 Junie 2016, 40 jaar later. Die jeug van vandag veg hul eie stryd. Sue Pyler het by 'n paar jongmense gehoor hoeveel gewig hul menings in die samelewing dra.