Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Tafeltennis het eers in 1988 'n Olimpiese sport geword. Este Gross kuier by die Tafeltennisklub in Westdene, Johannesburg, om meer uit te vind oor die sport. Johan Heyns, 'n tafeltennisentoesias, vertel hoe die balletjie oor die jare moes verander sodat toeskouers dit blitsige sport kon volg.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG