Wanneer laas het jy gekyk wat op jou Facebookblad gebeur? Wat het jy vandag getwiet? Of jy nou 'n gereelde gebruiker van sosiale media is of nie, vir enige sake-onderneming word dit al hoe belangriker om 'n sosiale media teenwoordigheid te hê. Este Gross praat hieroor met Hugh Mcabe, eienaar van die Digital Business Academy.