Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Tegnologie is baie meer as net slimfoontoepassings, rekenaarprogramme en tablette. Tegnologie word in ons moderne era selfs in die skoonheidswêreld gebruik. Skoonheidsdeskundiges maak onder andere gebruik van lasertegnologie om van oortollige hare ontslae te raak. Die laser maak die haarfollikel dood en vertraag dan die groeiproses. Christelle van Tonder het by dr. Xen Ludick van Skin Renewal in Illovo, Johannesburg, gaan kyk hoe die tegnologie werk.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG