Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Christelle van Tonder en Martin Headger was onlangs in Lesotho by die Afriski ski-oord waar hulle verskillende sneeusportsoorte probeer bemeester het. Een van die uitdagende items was sneeuplankry. Die bord waarop jy staan, lyk soos 'n skaatsplank sonder wiele. Dit klink baie makliker as wat dit is, maar Martin en Christelle was in die bekwame hande van Wynand Weyers, die sneeuplankinstrukteur wat hulle touwys gemaak het.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG