Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Herwinning is deesdae meer as net 'n gonswoord. Dit beteken inkomste vir sommige mense, en is 'n kreatiewe uitlaatklep vir ander. Martin Headger het vir Thamba Thabvuma van Republic of Recycle in Melville raakgeloop, en meer by hom uitgevind oor hoe hy produkte van herwinnuingsmateriaal begin maak het.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG