Groot oë, groot brille en 'n groot hoed… so sal Al Debbo onthou word. Hy het gesing en in rolprente gespeel, maar bowen alles het hy mense laat lag. Al Debbo is vandag (13 Julie 2016) vyf jaar gelede oorlede.