Wat weet jy van haaie, behalwe dat hulle gevaarlik is en dat jy baie versigting moet wees wanneer jy in die see is? Weet jy dat die witdoodhaai 'n beskermde spesie is? Of dat haaibesigtiging hoofsaaklik daar is om die diere te bewaar. Martin Headger praat met met Marufah Onia van White Shark Projects in Kaapstad.