Fietsryers kan nou hulle eie fietse op 'n spesiale webwerf ontwerp. Jou lente, gewig en die doel waarvoor jy die fiets wil gebruik, word in ag geneem om 'n pasmaakfiets vir jou te maak. Martin Headger praat hieroor met Sarel Marais van CycleDzign.co.za.