Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

As jy radeloos voel oor al die gemorspos wat ongenooid in jou e-pos se inmandjie beland, is jy nie die enigste een nie. Na raming word daar elke dag meer as 100-miljard advertensie e-posse uitgestuur. Die meeste hiervan is gemorspos. In Engels staan dit as 'spam' bekend. Este Gross het gaan uitvind waar die term sy oorsprong het.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG