Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Vandag is die een jaar herderking van die afsterwe van prof. T.T. Cloete. Cloete was 'n bekroonde Afrikaanse digter, Bybelvertaler, letterkundige en akademikus. Hy was verbonde aan die Potchefstroomse Universiteit (nou Noordwes-Universiteit) se Skool vir Tale en Skryfkuns. Hy het verskeie pryse vir sy werke ontvang, onder andere die Ingrid Jonker-prys, W.A. Hofmeyr-prys, Hertzogprys en die Andrew Murray-prys. Niemand kan sy storie beter vertel as hyself nie. In 'n onderhoud in 2014 vertel Cloete hoe hy by die letterkunde betrokke geraak het.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG