Wat is vir jou eg Suid-Afrikaans? Is dit braaivleis, bier en rugby? Ons sêgoed? Of hoe ons as 'n reënboognasie saamleef? Christelle van Tonder het 'n paar mense gevra hoe jy weet jy is 'n Suid-Afrikaner.