Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Die ysige koue bring soms 'n lekker verrassing as die grond toe lê onder 'n wit kombers. Dit is die beste ding vir 'n sneeusportliefhebber. En as die sneeu nie uit die lug uit val nie, moet dit gemaak word. Martin Headger het met Jason May, die sneeubestuurder by Afriski in Lesotho, gepraat om uit te vind hoe mens sneeu maak.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG