Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Dit is vanjaar is die 120ste bestaansjaar van die moderne Olimpiese Spele. Die heel eerste Spele is in 774 voor Christus in Antieke Griekeland gehou. Die wenner is daardie tyd nie met 'n goue medalje beloon nie, maar met 'n olyfkrans afkomstig van 'n wilde olyfboom naby Zeus se tempel. Deesdae is die grootste eer wat 'n deelnemer vir sy land kan losslaan, 'n goue medalje. Este Gross vind meer uit oor die eerste Olimpiese goue medalje van die moderne era.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG