Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

In die westerse wêreld sal jy hoor dat mense van hulle sterretekens praat en hoe dit hulle persoonlikheid bepaal. Japanners sien dit egter anders… heeltemal anders. As jy in Japan woon, is jy wat jy bloei. Jou bloedgroep bepaal jou persoonlikheid. Christelle van Tonder vertel meer.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG