Wat is die maklikste en veiligste manier om jou geld te trek sonder dat jou pinkode gesteel word of jou kaart gedupliseer word? Die antwoord lê by vingerafdruktegnologie. Claude Langly, die sakeontwikkelingsbestuurder van H.I.D. Global, vertel vir Martin Headger meer van hierdie tegnologie.