Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Niemand wil aan die dag dink wat jy jouself teen 'n aanvaller moet verdedig nie, maar die goeie nuus is dat jy nie magteloos hoef te wees nie. Jy het ook nie bultende spiere nodig om jouself te verdedig nie, jy moet net slim wees. Alan Mann, 'n Krav Maga-instrukteur, vertel vir Este Gross van hierdie selfverdedigingsmetode en hoe jy in 'n paar sekondes jou aanvaller katswink kan slaan.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG