Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Martin Headger was onlangs in 'n donkerkamer. Nee, hy het nie daar in die donker gekonkel nie – hy het geleer hoe om swart-en-wit-foto's te ontwikkel. Hierdie “ou tegnologie” leef vandag steeds voort in die digitale samelewing danksy Janus Boshoff en Dennis Da Silva van die Alternative Print Workshop in Parktown-Noord in Johannesburg.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG