Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Mors jy gereeld koffie op jou enigste wit hemp? Of probeer jy tevergeefs, met allerhande truuks om die laaste bietjie sous uit 'n bottel te klap? Die probleem is binnekort iets van die verlede, te danke aan nie-kleef-nano-tegnologie. Die tegnologie maak gebruik van nano-partikels wat 'n miljoen keer kleiner is as 'n suikerkorrel. Dit kan enige druppel soos water van 'n eend se rug af uit n' bottel of van jou gunsteling hemp laat gly. Este Gross vind meer uit oor nano-tegnologie wat al hoe meer die wêreld verander.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG