Het jy al ooit van 'n hackathon gehoor? Dit is 'n term wat gereeld in die I.T.-bedryf gebruik word met betrekking tot programmeringskompetisies. Maar wat is die verband tussen 'n hackathon en die bemagtiging van vroue? Martin Headger het met Tinyiko Simbine, die medestigter van Girlcode, gesels om meer hieroor uit te vind.