Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

'n Jong anonieme skrywer was geskok nadat hy 'n artikel gelees het oor die nalatigheid van staatsamptenare wat bygedra het tot die moord op dr. Verwoerd. Hierdie "comedy of errors" laat hom wonder oor die effektiewe staatsdiens waarna sy pa en oupa terugverlang.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG