Wat is swaar, lyk 'n bietjie na 'n trekklavier en neem foto's? Dis 'n ou houtkamera! Het jy geweet dat dat hierdie kameras steeds gebruik word? Martin Headger het by Janus Boshof van die Alternative Print Workhop in Johannesburb gaan inloer om meer oor hierdie kameras uit te vind.