Dit is vandag Wêreld Hondsdolheiddag. Die dag is geskep om bewustheid van hierdie viralesiekte onder ons viervoetige vriende te skep. Ettienne Ludick praat met dr. Mariana Zietsman van die Helderkruin Dierekliniek in Johannesbugb oor die siekte en die voorkoming daarvan.