Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Rembrandt Harmenszoon van Rijn is vandag 347 jaar gelede oorlede in die ouderdom van 63. Hy was 'n Nederlandse skilder en etser. Hy word as een van die beste skilders in die geskiedenis van Europese en Nederlandse kuns beskou. Sy bydrae tot kuns was tydens die sogenaamde Goue Eeu in Nederland, 'n tydperk in die 17de eeu wat die hoogtepunt van die Nederlandse kultuur, wetenskap, handel en mag gevorm het. Hy het nie slegs die skoonheid van 'n persoon probeer uitbeeld in sy skilderye nie, maar ook die swaarkry en pyn wat hulle ervaar, probeer vasvang. Hy was oortuig daarvan dat hy 'n persoon se lewenservarings op hullle gesig kon sien.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG