Henk Nel, die meesterbrein agter die selfoontoepassing BIRDLASSER, gesels met Christelle van Tonder oor die vooruitgang van tegnologie m.b.t voëlkyk. Ernst Retief van Birdlife South Africa verduidelik ook hoe hierdie toepassing help met die bewaring van voëls.