Mansmodes is in die 1800's deur die koms van die aandpak, in n nuwe rigting gestuur. Het jy geweet dat die oorspronklike Poole & Co. wat die Prins van Wallis se aandpakke gemaak het, steeds bestaan? Ettienne Ludick het navorsing gedoen oor die aandpak.