Die mensdom sal nog vir 'n baie lang tyd die eerste maanlanding van 1969 onthou. Baie mense vergeet egter dat die grondslag vir die maanlanding reeds op 11 Oktober 1967 deur Apollo 7 gelê is. Dit was die eerste bemande apollotuig in die ruimte.