Bennie en Elsabe Peters is net die een deel. Anne-mari En Johan Steenkamp is die ander deel. Nou het jy vier ouers se name, maar hulle is een groot familie danksy Mej Heelal, Demi-leigh Nel-Peters. Sue het gaan gesels met die vier ouers om te hoor het die dinamika van Familiedag verander sedert Demi-leigh se kroning.