Sedert die koms van sosiale media het die spel so bietjie verander. Carla de Beer van The Digital Law praat met Sue Pyler oor wat jy liefs nie op sosiale media moet deel nie, want dit kan moontlik in die hof teen jou gebruik word.