Mens moet deesdae twee keer dink om jou tuin nat te maak weens die droogte. Kenners reken dat ons teen 2025 'n waterskaars land sal wees, daarom word daar indringend gekyk na die gebruik van gryswater in en om die huis.