Daar is bietjie meer as twee maande oor voor die sluitingsdatum van die RSG/Sanlam Radiodramaskryfkompetisie. Ettienne Ludick gesels met Kobus Burger, RSG se uitvoerende regisseur: drama hieroor. Kobus deel 'n paar skryfwenke, en daar word na verskeie aspekte in die kompetisiehandleiding verwys.