Baie vroue dra die verkeerde bra, wat tot probleme kan lei. Ettienne Ludick het by Michelle du Plessis van Bra Guru gaan hoor watter foute vrouens met hierdie kledingstuk maak.