Weet jy regtig van watter stoffasie 'n donkie gemaak is? Volgens Inspekteur Veronica van der Merwe van die NDBV is donkies uiters slim, en kan hulle (net soos Wagter by die huis) opgelei word om n paar takies te verrig.