Hoe sou 'n kort onderhoud met van jou gunsteling strokiesprentkarakters klink indien hulle in die ateljee kon wees? Ettienne Ludick het op die rekenaar rondgespeel en kortliks met van die bekendste karakters gesels.