Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Wanneer jy jouself in 'n gevaarlike of lewensbedreigende situasie bevind, sal 'n toepassing handig te pas kom, wat daarop gemik is om so spoedig moontlik hulp by jou te kry. Martin Headger het by Albert van Urk, direkteur van MySOS ingeloer om meer oor hulle gratis veiligheidstoepassing uit te vind.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG