Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Vandag 31 jaar gelede, het Nieu-Seeland die eer gehad om die eerste amptelike Rugbywêreldbeker-toernooi aan te bied. Hulle was ook die uiteindelike wenner van die toernooi. Hoekom het dit so lank geneem vir rugby om 'n wêreldbekertoernooi te kry? Ettienne Ludick het gaan ondersoek instel.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG